azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

patricia lewis – jy’s die rede lyrics

Loading...

wat okal gebeur
wat die lewe okal inhou jy moet weet
ek ken ook die seer en die vreugde van die lewe
jy is vir my, my grootste inspirasie jy moet weet
al gaan dit ook swaar ek sal by jou bly staan

jy’s die rede vir my glimlag
jy’s die doel van my bestaan
jy’s ‘n deel van al my drome waar ek mag gaan
jy’s die een wat my maar weer laat lag as als verkeerd wil gaan
jy’s my lewe my hele bestaan

die aarde bly draai
seisoene van die lewe kom en gaan
ons plant en ons saai die oestyd is ons rede
dis gee en dis neem die liefde bly die grootste dobbelspel
met jou hier by my sal ek aanhou wen

jy’s die rede vir my glimlag
jy’s die doel van my bestaan
jy’s ‘n deel van al my drome waar ek mag gaan
jy’s die een wat my maar weer laat lag as als verkeerd wil gaan
jy’s my lewe my hele bestaan



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...