refentse – ek glo in liefde lyrics
ek wonder oor grense en oorlog oor geld bogelyk
ek sukkel met mense wat steel in die naam van geloof
ek wonder hoe silwer en goud jou waarde bepaal
ek glo in liefde en ek glo in jou en my
ek glo in die geluk is ‘n gawe wat geld jou kan gee
ek wonder oor werke, en base met asems wat stink
ek weet nie of mense besef, ons tyd is verby
ek glo in liefde еn ek glo in jou en my
ek glo in die lеwe, soos n stappie by die see
ek glo in vriende wat my oornooi vir n koppie tee
ek glo in die berge en dat god sy grond die water sal gee
ek glo in liefde en ek glo in jou en my
ek wonder wat wandel in harte van rykdom en roem
is die lewe jou huis en jou kar of n vrou om te soen
voel jy die lewe is swaar. jy is hier om te betaal
ek glo in liefde en ek glo in jou en my
ek glo in die lewe, soos n stappie by die see
ek glo in vriende wat my oornooi vir n koppie tee
ek glo in die berge en dat god sy grond die water sal gee
ek glo in liefde en ek glo in jou en my
ek glo in die lewe, soos n stappie by die see
ek glo in vriende wat my oornooi vir n koppie tee
ek glo in die berge en dat god sy grond die water sal gee
ek glo in liefde en ek glo in jou en my
ek glo in liefde en ek glo in jou en my
ek glo in liefde en ek glo in jou en my
Random Lyrics
- lee seung gi – 하나의 사랑 (one love) lyrics
- mualif – ne istiyor ki benden lyrics
- svdden death & slander – blood on me lyrics
- maya – faca amolada lyrics
- jess lee (李佳薇) – 強求 (force to) lyrics
- girl friday – eaten thing lyrics
- hamilton #12anti – back your chat lyrics
- re:plus – dream away lyrics
- siamo – annarina lyrics
- austin white 711 – only way lyrics