azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

retief burger – sing lyrics

Loading...

sing – retief burger

kom  en loof die heer
bring  jou lof en meer
daar is geen ander
wat hom so verwonder
loof  die heer

hoor  die waters druis
die bome en berge prys
die  here almagtig
heerser verewig
loof die heer

kom laat ons sing
in  die môre
sing in die aand
kom laat ons sing
tot die son opkom
alles wat asem het sing
en loof die heer

oor die aarde heen
juig ons oor die een
wat mense verander
en red uit hul sonde
loof die heer

kom laat ons sing
in die môre
sing in die aand
kom laat ons sing
tot die son opkom
alles wat asem het sing

sing in die môre
sing in die aand
kom laat ons sing
tot die son opkom
alles wat asem het sing
en loof die heer

sing oor die goedheid
van die here
die goedheid van die here
sing oor die goedheid
van die here
die goedheid van die here
sing oor die goedheid
van die here
die goedheid van die here
sing oor die goedheid
van die here
die goedheid van die here

kom laat ons sing
in die môre
sing in die aand
kom laat ons sing
tot die son opkom
alles wat asem het sing

sing in die môre
sing in die aand
kom laat ons sing
tot die son opkom
alles wat asem het sing

sing in die môre
sing in die aand
kom laat ons sing
tot die son opkom
alles wat asem het sing
en loof die heer
en loof die heer



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...