azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

riana nel – die regte tyd lyrics

Loading...

soos elke aand altyd ‘n gewoonte is sit ek weer alleen
maar aan die ander kant van die dag wil begin jy nader leun
wat ek voel is net onbeskryflik
sou jy ged+nk het dat nou uiteindelik
al die sand in die glas se ure uit sou loop jy weet

nou is die regte tyd vir liefde
nou is die regte tyd in my lewe
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
nou is die regte tyd vir liefde
nou is diе regte tyd in my lewе
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
en sê jy’s lief vir my
dis asof almal in die hele wêreld stil raak hier vanaand
en elke woord wat al ooit gepraat is die hemelruim verlaat
my hart wil stop en my moed begewe
is nie net jou nie net my gebede
dis net die hand van die een daar bo wat sy koms tel jy weet

nou is die regte tyd vir liefde
nou is die regte tyd in my lewe
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
nou is die regte tyd vir liefde
nou is die regte tyd in my lewe
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
en sê jy’s lief vir my

en jy breek my mure af alles wat daar was
en in ‘n oomblik weet ek dat die regte tyd was wat ons voor moes wag

nou is die regte tyd vir liefde
nou is die regte tyd in my lewe
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
nou is die regte tyd vir liefde
nou is die regte tyd in my lewe
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
en sê jy’s lief vir my



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...