azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

riana nel – jy was daar lyrics

Loading...

jy weet dis net wanneer dit saak maak
wat jy aan my raak
jy weet jou arms laat my luister
hier waar jy langs my slaap
ek hoop jy weet jy is my einde
en jy sal altyd wees
een gees een vlees tot die dag van my dood

jy was daar toe die son uitkom en ek my hart
aan jou belowe jy was daar
toe ons mekaar ‘n duisend jaar beloof
en ek weet saam met jou alleen is wat ons het
net genade jy was daar
toe ons mekaar ‘n duisend jaar beloof
jy was daar jy’s waar my hart behoort
jy sê dis hoe ons dit kan heelmaak
as ons net aanhou praat
en as die praat nie meer genoeg is
net te onthou wat wag
jy sê jy weet ek is jou einde
en ek sal altyd wees
een gees een vlees tot die dag van jou dood

jy was daar toe die son uitkom en ek my hart
aan jou belowe jy was daar
toe ons mekaar ‘n duisend jaar beloof
en ek weet saam met jou alleen is wat ons het
net genade jy was daar
toe ons mekaar ‘n duisend jaar beloof
jy was daar
jy’s waar my hart weer asem haal vir die eerste maal in jare
net aan jou pleit ek trou

jy was daar toe die son uitkom en ek my hart aan jou belowe
jy was daar toe ons mekaar ‘n duisend jaar beloof
en ek weet saam met jou alleen is wat ons het
net genade jy was daar
toe ons mekaar ‘n duisend jaar beloof
jy was daar jy’s waar my hart behoort

jy was daar jy’s waar my hart behoort



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...