azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ruhan du toit – as jy dink jy weet lyrics

Loading...

as jy d+nk jy weet lyrics
jy glo in vader kersfees
en jy wag na die lig vir die takbokke wat land op die dak en die sleeklokke+geluid
toe vind jy uit
jy glo en jy vergewe
in jou lewe al so baie seer gekry vergeet en vertrou iemand weer dan’s dit verby
toe kry jy my

so as jy d+nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d+nk weer
as jy d+nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
as jy d+nk jy weet

jy d+nk ek sien nie raak nie
hoe baie jy gee en jy doen vir my al sê ek dit dalk nie genoeg nie
weet net jy is als vir my

so as jy d+nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d+nk weer
as jy d+nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, jy’s verkeerd
as jy d+nk jy weet

as jy d+nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
jy glo daar is ‘n hemel
waar die pyn en die seer alles weggaan het getwyvel toe sien ek ‘n engel in jou oë
nou glo ek ook

so as jy d+nk jy weet
hoe donners lief ek jou het, d+nk weer
as jy d+nk jy weet
hoe hoog ek op jou is, nee jy’s verkeerd
as jy d+nk jy weet

as jy d+nk jy weet



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...