azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ruhan du toit – die mite lyrics

Loading...

die mite lyrics
jy’t gedroom van ‘n mite van ‘n man en vrou
was gevul met antiekeskrif en klip gebou
daar was vuur in die lug hy het haar toegevou in sy arms
jy’t geleer uit die mite hoe ons saam moet staan
deur die vloed van riviere en die donkermaan
hoe ons storie net langer as die nyl bestaan en dat ons hiërogliewe net nie kan vergaan

vir jou
vir jou
vir jou sal ek beskerm as daar brande is
en man alleen baklei teen onse rus
vir jou
vir jou
vir jou sal ek ‘n tempel bou uit sand en steen
papiersrolle vol van ons alleen sal ek skryf
in die mite van jou en my
in die mite van jou en my

jy’t gewaak met die wete dat jy wel bestaan
geweet dat ek moet soek waar ek nog nooit het wyl
my spore nog nooit wil merke in die sand gemaak het
in ‘n skip sal ek vaar daar waar die waters stroom
op soek na ‘n mite en om waar laat kom
genoeg ammunisie vir my hart bekom deur verkeerde besluite maar ek draai my om

vir jou
vir jou
vir jou sal ek beskerm as daar brande is
en man alleen baklei teen onse rus
vir jou
vir jou
vir jou sal ek ‘n tempel bou uit sand en steen
papiersrolle vol van ons alleen sal ek skryf
in die mite van jou en my
in die mite van jou en my
jy’t gedroom van ‘n mite van ‘n man en vrou
was gevul met antiekeskrif en klip gebou
daar was vuur in die lug hy het haar toegevou in sy arms

vir jou
vir jou
vir jou sal ek beskerm as daar brande is
en man alleen baklei teen onse rus
vir jou
vir jou
vir jou sal ek ‘n tempel bou uit sand en steen
papiersrolle vol van ons alleen sal ek skryf
in die mite van jou en my
in die mite van jou en my



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...