azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ryno velvet – kroon lyrics

Loading...

die skrywing van my graf
los ek vir die konings
trek my in die ruimte ek sal als nog hier moet omkring
die ruikdom van die sterre wat ek sien en wat ek moet vind

geluide in die nag
los ek vir die bose
trek my na die einde en ek sal sien hoe ek d+nk
in die oggend tel ek weerlig

die skrywing van my graf
los ek vir die konings
trek my in die ruimte ek sal als nog hier moet omkring
‘n ruikdom van die sterre wat ek sien en nog moet vind

geluide in die nag
los ek vir die bose
trek my na die einde ek sal sien hoe ek nog moet bid
in die oggend tel ek weerlig

aandag van die hand volg ek my drome
sou hy dat die werke wat ek voel ek gaan sak
‘n vreugde in die aand want ek speel en wat ek weet ek moet bring

ry nog vir die hart wat my nog, my nog moet bring
in die oggend tel ek weerlig
in die oggend tel ek weerlig
die son laat my dronk
vuur in die kring
ek moet veg
in die oggend tel ek weerlig



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...