ryno velvet – metropolis lyrics
die beste van veiligheid
is ons gemaklik hier uit?
my rede vir omstredigheid
gooi ek dan myself uit?
bewyse op die horison
hou ek dan myself dom?
en hou jy nog jou asem op?
en ons kom met die son op
vergaande ek d+nk, dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer
die beste deel van heiligheid
is ons gemaklik hier kan uit
my rede vir omstredigheid
gooi ek dan myself uit?
bewyse op jou horison
en hou ons net onsеlf dom?
en hou jy nog jou asem op?
en ons kom met die son op
vеrgaande ek d+nk. dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer
dis vergaande ek d+nk, is my wêreld en jou vind
tyd sal leer
die beste deel van veiligheid
is ons gemaklik hier kan uit
die rede vir omstredigheid
en gooi ek dan myself uit?
bewyse op die horison
en hou ek net myself dom?
en hou jy nog jou asem op?
en ons kom met die son op
vergaande ek d+nk, dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer
vergaande ek d+nk, dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer
Random Lyrics
- paulin vaqueiro – me provoca lyrics
- ph0ton – gold up in my doodle lyrics
- henry cole – corcoran lyrics
- traparentesi – l’hai vista la luna? lyrics
- khail csq – redline lyrics
- whypesh – puchina lyrics
- zeemee – power lyrics
- deaceased – i love god freestyle lyrics
- mi vita psi – ντάμα σπαθί (ntama spathi) lyrics
- jaygottheplug – hand guns lyrics