azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ryno velvet – oor teen die grond lyrics

Loading...

ek staan en luister, staan en luister na die see
dit druk my vas en dit druk my vas en maak my seer
en dan verleiding sien ek hoe breek ek deur

en aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
en aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
en die here weet dis so ongesond

ek staan en luister, ek staan en luister na die gees
sy druk my vas en sy druk my vas en maak my seer
en met die hande, met die hande druk ek deur

en aan die ogaand druk ek my oor teen diе grond
en aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
en diе here weet dis so ongesond

en aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
en aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
en die here weet dis so ongesond

ek staan en luister, ek staan en luister na die see
sy druk my vas en sy druk my vas en maak my seer
en aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
en die here weet dis so ongesond



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...