azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

samantha leonard – gereed om weer seer te kry lyrics

Loading...

ek sien sy arm om haar
sien julle twee in die kar
ek’s by ‘n stopstraat

dit maak my seerder as
toe ek nog joune was
dis nog ‘n teer saak

ek sit alleen en d+nk
hoe dit aan die begin was
tot die lig groen raak
maar ek moet aanbeweeg
‘n bietjie petrol gee
my lewe terugvat

want ek is gereed om weer seer te kry
beter dinge wag vir my
een van hulle is jy
want ek is gereed om weer fout te maak
helemal te lief te raak
reg om hierdie kans tе vat
sal eerder weer wil lief en vеrloor
as wat ek nooit daai woorde hoor
is jy gereed om weer seer te kry

dis daai gevoel wanneer jy
‘n bietjie nader aan my
lê in die aande

en daardie kol op my maag
as jy vir my buite wag
sweet in my hande

daar is so baie verkeerd
met my en jou ekke weet
dis seker net weer tydelik
maar ek vat eerder die kanse
en ek dans al my danse
dis so duidelik

want ek is gereed om weer seer te kry
beter dinge wag vir my
een van hulle is jy
want ek is gereed om weer fout te maak
helemal te lief te raak
reg om hierdie kans te vat
sal eerder weer wil lief en verloor
as wat ek nooit daai woorde hoor
is jy gereed om weer seer te kry

ek weet jy is daar buite
staan gereed om my te wys hoe dit moet voel
want dis hoekom ek aanhou
ek soek al solank vir jou
hier is ons twee nou

want ek is gereed om weer seer te kry
beter dinge wag vir my
een van hulle is jy
want ek is gereed om weer fout te maak
helemal te lief te raak
reg om hierdie kans te vat
sal eerder weer wil lief en verloor
as wat ek nooit daai woorde hoor
is jy gereed om weer seer te kry



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...