azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

shane salt. – kan jy onthou? lyrics

Loading...

kan jy onthou, geskryf deur. shane salt

kan jy onthou toe jy in skool was?
net gewarrie wat almal van jou d+nk
die tyd is verby wat ek omgee
wat ander mense van my d+nk!

ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los

die meneer vra my wat’s die andwoord
toe weet ek nie wat om te se
toe kry ek pakslae, o my hemel!
dit is marnet hoe dit was

ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los

hoekom moet die gedagtes, in iemand
anders se kop + jou laat slegvoel soos die?
hoekom moet die gedagtes, in iemand
anders se kop + jou laat slegvoel soos die?

hoekom moet ons warrie?
hoekom moet ons stress?
hoekom moet ons omgee wat almal d+nk?
hoekom moet ons warrie?
hoekom moet ons stress?
dis hoekom ons omgee wat almal d+nk

ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...