shine 4 – ek is wie ek is lyrics
ek’s maar net ‘n mens, ek het geval
die lewe gooi my links regs, ek word mal
sluk die trane weg, probeer nog ‘n keer
positief’s my middelnaam
verander hoe ek d+nk
die ware ek skyn deur en nou weet jy
ek is wie ek is
ek’s lief vir die lewe
dis gesonder om te vergewe
ek is wie ek is
vir die liefde van die saak
ek’s vir ‘n goеie doel gemaak
moеnie wyd loop nie, loop nou
die regte pad sal kom
solank jy jouself kan regop hou
glo in wie ek is, ‘n mens met ‘n doel
‘n gawe van bo ja dis wat ek voel
die ware ek skyn deur en nou weet jy
ek is wie ek is
ek’s lief vir die lewe
dis gesonder om te vergewe
ek is wie ek is
vir die liefde van die saak
ek’s vir ‘n goeie doel gemaak
niks kan my ooit afbreek nie
want ek is ‘n mens met ‘n doel
ek is ‘n mens met goevoel
ek is wie ek is
ek sal opstaan myself regruk
trane wegvee my vere regskud
ek is sterker beter slimmer as ooit
want ek weet wie ek is
ek is wie ek is
ek’s lief vir die lewe
dis gesonder om te vergewe
ek is wie ek is
vir die liefde van die saak
ek’s vir ‘n goeie doel gemaak
Random Lyrics
- tutu puoane – the hissing of summer lawns (live) lyrics
- backxwash – psalms 23 lyrics
- canada – old road lyrics
- karlberg – tusen flingor lyrics
- ak (67) – deceased lyrics
- zay – poisonous lyrics
- m.a.n. ii – haven’t got a prayer lyrics
- ty havoc – lil diva lyrics
- thisisda & lowkey-e – the undertow lyrics
- cold collective – don’t forget to leave lyrics