shine 4 – jy is die een lyrics
jy is die een
jy is die een
jy is die een
jy is die een
is, is, is jy uh
is, is, is jy uh
is, is, is jy uh
is, is
ek’s die een wat daar sal wees
om jou te laat verstaan
dat al ons drome waarheid word
as ons net saam bestaan
weet as jy eensaam voel
jy is vir my bedoel
ek sal bly wag vir jou
om als hier in my hart te deel
jy is die een in my drome
die een wat my dra
jy is die een wat ek liefhet en altyd kan vra
om my te kry as ek wegraak
te vang as ek val sonder redding
jy troos my trane en gee my weer rede
om weer te probeer en van vooraf te begin
jy is die een
is, is, is jy uh
is, is, is jy uh
is, is, is jy uh
is, is
jy weet ons twee hoort saam
ek weet ons kan saam staan
teen alles wat ons toekomsdrome
wense teen wil gaan
jy is die een in my drome
die een wat my dra
jy is die een wat ek liefhet en altyd kan vra
om my te kry as ek wegraak
te vang as ek val sonder redding
jy troos al my trane en gee my weer rede
om weer te probeer en van vooraf te begin
jy is die een, een wat my dra
jy is die een, altyd kan vra
om my te kry, om my te vang
jy is die een
jy is die een
jy is die een
val sonder redding
jy troos al my trane en gee my weer rede
om weer te probeer en van vooraf te begin
jy is die een
Random Lyrics
- demi lee moore – wag voor jy sê lyrics
- justice cow – praise me lyrics
- liza weald – shape of the dunes lyrics
- nilson neto (funk) – show de solteiro lyrics
- mohika g – favorite crime – rewrite lyrics
- biga ranx – storm dance lyrics
- einar stray – build up your castle lyrics
- fishingirls – 메리 크리술마스 (merry alcoholmas) lyrics
- nki (rus) – бесконечность (infinity) lyrics
- zaay diorr – written in the stars lyrics