shine 4 – los alles lyrics
ek kan nie dieper vir jou voel nie
kan nie nog meer van my gee
lig in die tonnel is aan die kwyn
hoe lank voor jy verdwyn
ek is moeg gewag, moeg gery
op gestry, jy’t doof geword vir my hart
sukkel onder roekeloosheid van jou woord
van jou taak daar is niks om oor te praat
los alles hoe dit is
los alles hoe dit is
want ek kan daarmee leef
sonder jou
vat jou spoke wat my jaag
wees ‘n beter mens, laat my gaan
ek kan nie dieper vir jou voel nie
kan nie nog meer van my gee
lig in die tonnel is aan die kwyn
hoe lank voor jy verdwyn
kom ons los alles hoe dit is
want ek kan daarmee leef
sonder jou
vat jou spoke wat my jaag
wees ‘n beter mens
kom ons los alles hoe dit is
los alles hoe dit is
want ek kan daarmee leef
sonder jou
vat jou spoke wat my jaag
wees ‘n beter mens, laat my gaan
laat my staan
Random Lyrics
- team scheisse – faustgefühl lyrics
- trinelise væring – accidentally on purpose lyrics
- juno (us) – can’t last forever lyrics
- fleurie – millenium angel lyrics
- mptycld – primetime lyrics
- dionne warwick – since you stayed here lyrics
- maria bethânia – cantigas populares / poesia / a coroa lyrics
- benr – zitti e buoni lyrics
- 大原櫻子 (sakurako ohara) – のり巻きおにぎり (norimaki onigiri) lyrics
- the brobecks – sleeping pills (2005 demo) lyrics