shine 4 – waar’s die manne lyrics
ek soek ‘n man wat sy man kan staan wat ‘n spyker met ‘n hammer in die muur kan slaan
a+ha+a is dit dalk jy die
ek soek ‘n man wat sy man kan staan my kan help as my kar langs die pad gaan staan
a+ha+a is dalk jy die
waar kan ek nou so man kry
wat my kan vat en my kan vry
komaan man wys my wat jy het
ek’s ‘n damsel in distress kan jy my red
ek’s op soek na ‘n man van staal
‘n ridder op ‘n perd wat my kom haal
komaan man kry jou kans
staan nou op dat ek met jou kan dans
is jy muis of is jy man wys my dat jy kan
waar’s die manne met die planne
waar’s die manne met die planne
ek soek ‘n man wat sy man kan staan wat ‘n myl sal swem in die groot oseean
a+ha+a kan ek jou vra
ek soek ‘n man wat sy man kan staan wat die langpad saam met my sal gaan
a+ha+a ohh kan ek jou vra
waar kan ek nou so man kry
kom nou iemand sê vir my
komaan man wys my wat jy het
ek’s ‘n damsеl in distress kan jy my red
ek’s op soek na ‘n man van staal
‘n riddеr op ‘n perd wat my kom haal
komaan man kry jou kans
staan nou op dat ek met jou kan dans
is jy muis of is jy man wys my dat jy kan
waar’s die manne met die planne
waar’s die manne met die planne
ek vra jou nou is jy die een
kan ek my hart aan jou kom leen
ek soek jou hier, ek soek jou daar
ek wil net weet waar
waar’s my man
waar’s my man yeah + eh
komaan man
komaan man…
komaan man wys my wat jy het
ek’s ‘n damsel in distress kan jy my red
ek’s op soek na ‘n man van staal
‘n ridder op ‘n perd wat my kom haal
komaan man kry jou kans
staan nou op dat ek met jou kan dans
is jy muis of is jy man wys my dat jy kan
waar’s die manne met die planne
waar’s die manne met die planne
waar’s die manne
Random Lyrics
- tiny blonde day – meet me in my iphone apps lyrics
- death’s dynamic shroud – summer lyrics
- fish leong 梁靜茹 – little hand holding big hand lyrics
- gerald epperle – then you can tell me goodbye lyrics
- michaela und jimmy – kobolde und zwerge lyrics
- aaron fraser-nash – siren sara sings a song lyrics
- the wolverines – late at night lyrics
- anna depenbusch – madame clicquot lyrics
- jazz deagent – love story lyrics
- bro – tæt på lyrics