snotkop – bederf jouself lyrics
jy hoef nie daaroor te d-nk nie
voor jy my wil bespring nie
o nee jy hoef nie te klop nie
of die lorrie te stop nie
eks die melk
jys my koffie
jy hoef nie briefies te skryf nie
as jy die kat wil kom knyp nie
o nee jy hoef nie te bel nie
of jou wekker te stel nie
jys die girl in my selfie
oh oh oh oh
jy gaan dit so geniet
want jy sien, sien, sien
my soen sal jou laat jan pierewiet
so kom bederf jouself
trek uit en help jouself
en soen my ohoho…
want my lippe is, is net vir jou bedoel
oeh ja my lippe is, is net vir jou bedoel
jy hoef my nie eers te vra nie
voor jy my jeans laat val nie
oe nee jy hoef nie te smeek nie
of die deur af te breuk nie
ek’s jou reun jy’s my teefie
jy hoef my glad nie te smeek nie
voor ons daai kateltjie breuk nie
oeh nee jy hoef nie te wag nie
Random Lyrics
- billy joe (redneck family) – tête de beuh lyrics
- youngswae – big pimpin’ lyrics
- vendetta – bother the police lyrics
- samsons – i love you lyrics
- capo k – stop lying lyrics
- ivet vidal – do you want me lyrics
- emilio gálvez feat. mariachi mexico – respeta mi dolor lyrics
- ariana grande & jennifer hudson – come so far (got so far to go) lyrics
- enyukay – bros beyond lyrics
- love connection – seek ye first (feat. djimmitry jean-louis) lyrics