snotkop – pens en pootjies lyrics
[intro]
pens en pootjies
pens en pootjies
pens en pens en pootjies
pens en pootjies, pens en pootjies pappa
pens en pens en pootjies
pens en pootjies, pens en pootjies pappa
[vers 1]
kyk daai lyfie, lyk soos partytjie
net pens en pootjies van al jou ma se broodjies
daai ek strategies, nee moenie jealous wees nie
mos nie perfek’ie maar ooh jy lyk so s-xy ooh
[pre-koor]
kom wees my r5 want ek short nog net r5
kom wees my drie laat ek jou druk nes cheslin kolbe
kom wees my fanta want ek lus bietjie borrels
kom wees my omo ons gaan skrop bietjie nou-nou
raak wys en beweeg jou lyf
jy glo jou oë nog steeds nie
hoe s-xy pens en pootjies nou eintlik mos kan wees nie
raak wys en beweeg jou lyf
jy glo jou oë nog steeds nie
ek sal nie byt nie, jy moenie vir my so kyk nie
[koor]
bring daai pens en pootjies
bring daai pens en pootjies
bring daai pens en pootjies
jy gaan moet dans pappa
bring daai pens en pootjies
bring daai pens en pootjies
bring daai pens en pootjies
jy gaan moet dans pappa
bring daai pens en pootjies van al jou ma se broodjies
kyk hoe krul daai toontjies van al die pens en pootjies
moenie jealous wees nie [?] my deeg beweeg nie
nee moenie worry pappie, love handles is nie vas nie
kom maak hom oop pappa
ja laat hy loop pappa
ja maak hom oop pappa
pappa maak hom oop pappa
kom maak hom oop pappa
ja laat hy loop pappa
ja maak hom oop pappa
pappa maak hom oop pappa
(hey wat kyk jy so)
[vers 2]
kyk daai lyfie met daai ekstra vleisie
jy gaan dit kry as jy nie ophou vir my kyk nie
yes hies ekstra kl-sse dan hou ek jou v-sser
pak maar uit jou t-sse
hie wag ‘n groot verr-ssing
[pre-koor]
kom wees my r5 want ek short nog net r5
kom wees my drie laat ek jou druk nes cheslin kolbe
kom wees my fanta want ek lus bietjie borrels
kom wees my omo ons gaan skrop bietjie nou-nou
raak wys en beweeg jou lyf
jy glo jou oë nog steeds nie
hoe s-xy pens en pootjies nou eintlik mos kan wees nie
raak wys en beweeg jou lyf
jy glo jou oë nog steeds nie
ek sal nie byt nie, jy moenie vir my so kyk nie
[koor]
bring daai pens en pootjies
bring daai pens en pootjies
bring daai pens en pootjies
jy gaan moet dans pappa
bring daai pens en pootjies
bring daai pens en pootjies
bring daai pens en pootjies
jy gaan moet dans pappa
bring daai pens en pootjies van al jou ma se broodjies
kyk hoe krul daai toontjies van al die pens en pootjies
moenie jealous wees nie [?] my deeg beweeg nie
nee moenie worry pappie, love handles is nie vas nie
kom maak hom oop pappa
ja laat hy loop pappa
ja maak hom oop pappa
pappa maak hom oop pappa
kom maak hom oop pappa
ja laat hy loop pappa
ja maak hom oop pappa
pappa maak hom oop pappa
(maak hom oop pappa)
Random Lyrics
- iberedem – never lacking lyrics
- laiander souza – peixes pra você doar lyrics
- abisha – body to body lyrics
- sak luke feat. mozart la para – tu perro lyrics
- agnaldo rayol – tempo de chorar lyrics
- jp saxe – sad corny fuck lyrics
- sip-hop junior – gratification lyrics
- matt redman – hymn of surrender lyrics
- kaneki xponent – 20/20 lyrics
- molly (rus) – что же ты наделал?(what have you done?) lyrics