azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – as ek fucked is lyrics

Loading...

hey ek wil doodgaan by jou
sommer nou
jou hare is so bruin soos iets
wat ek onthou

ons het in die bosveld getrou
jy was blou
jou jean baadjie oud en vol stof
en my gedig
klein opgevou

ons is al deur my ding
en ons het oor begin
ons is al deur my ding
en ons het oor begin
ek d+nk aan jou
ek d+nk aan jou
as ek f+cked is
(ek wil iets sê)
ek wil iets sê
wat sag is

hey ek wil opstuig by jou
ons kan vasklou
jou romp soos ons vlerke onthou
en my gewig
die wolk breek in tyd

ons was te jonk om te trou
jy’s nou ouer
en ek word net kleiner met tyd
ons stap mekaar huistoe
dans mekaar uit

ons is al deur my ding
en ons het oor begin
ons is al deur my ding
en ons het oor begin

ek d+nk aan jou
ek d+nk aan jou
(ek d+nk aan jou)
ek d+nk aan jou as ek f+cked is
(ek wil iets sê)
ek wil iets sê
wat sag is



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...