azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – deinings lyrics

Loading...

ons het mekaar in die huis gekry
als was te veel, te swaar, te donker vir my
ons slaan ons kamp met komberse op
nooi jy die honde, nooi die here ook

jy in jou blou
ek wens ek was aangetrek vir jou

is jy bang vir die mense hier rond?
die dood in hul oë
ek sal liewer met spoke
spoke om jou
iets van die liefde onthou

ons kan soos deinings van die see
mekaar verloor en nader tree
ons het mekaar in diе dorp gekry
jy was die lig, hoog bo water oor my
is еlke skild wat ek herken
ook gekraak, ‘n hartseer oog se lens?

jy in jou blou
ek wens ek was aangetrek vir jou

ek is bang om eendag te gaan
’n dood sonder jou
ek sou liewer soos spoke
wat wolk oor die veld
iets van die liefde vertel

ons kan soos deinings van die see
mekaar verloor en nader tree
ons kan soos deinings van die see
mekaar verloor en nader tree

ek sal in kan gee



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...