azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – donker lyrics

Loading...

ek het ‘n foto van ons
as ek nou daarna kyk
was jy nog altyd op my soos die son
en in die stem van die heer
as ek nou daaraan d+nk
is jy nog altyd die wind in my klere

ek sou pretoria toe kon ry
met my fiets en boek vol rym
ek sou die platteland saamsleep
as ek ged+nk het ek kan dit vir jou gee

want jy’s, ooh
wilder as my donker
jy’s die wyn in my bloed
maak my een keer weer jonger
een keer by jou is genoeg
ek het ‘n padkaart van ons
op die are van my hande
ek sou werk vir jou met stene en grond
en as die hemel bestaan
sal ek vra dat die engele ons huistoe kan dra
ek is dronk
ek is opgefok, maar

ek sou pretoria toe kon ry
met my fiets en boek vol rym
ek sou die platteland saamsleep
as ek ged+nk het ek kan dit vir jou gee

want jy’s, ooh
wilder as my donker
jy’s die wyn in my bloed
maak my een keer weer jonger
een keer by jou is genoeg



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...