azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – geel (julie) lyrics

Loading...

ek het jou ontmoet
in al daai geel
jy het daai doos by jou gehad

ja die een wat my nagemaak het

en ek moes speel
oor al my swart
die slaap loop droom wat my rug oop hou
die ding wat my my lewe lank dophou

en nou vir jou
bou jou lewe bo my hoog
genoeg dat die donker jou nie kry nie

julie
julie
julie
julie

kan ek weer begin
voor al daai geel

jy het dit als op jougesit
gese dat ons net uitged-nk is
en volg jy in al my swart

op die wolk drap af wat my wakker hou
die ding wat ek my lewe lank dophou

maar nou vir jou
bou jou lewe bo my hoog
genoeg dat die donker jou nie kry nie

julie
julie
julie
julie

julie
julie
julie
julie

julie



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...