azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – glenda lyrics

Loading...

glenda, ek het jou afgejaag in my kop
ek kan jou opdroom maar dit stop voor die vaal stoom jou kaal aan my los
en my dros na stede waar jou danse soos standbeelde dronk staan en uitstaar na die preutses en hul skaamblare

hoe dans die slang dan om jou lyf
as hy jou terug nooi na sy tuin
war jy die vrugte almal steel
en met onheiliges kom deel

glenda ek het jou uitgemaak aan haar lyf
ek kon jou voorstel net voor jy ook skoonveld verdwyn

jy het my ook opgedra aan jou geveg teen onsigbaarheid;
ons taal is ons vrugbaarheid

hoe dans die slang dan om jou lyf
as hy jou terug nooi na sy tuin
waar jy die vrugte almal steel
en met onheiliges kom deel



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...