azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – gordyne lyrics

Loading...

die gordyne lig
sy’t vroeër wakker geword
ek’t gesoek vir ‘n teken
man+down
ek’s bewond
d+nk jy dis selfsugtig om te vra
dat almal fokof hier?
ek wil oorbegin

hier by jou begin
sukkel om huur by te bring
regop staan vir my beloftes
ons gaan iets word met hierdie songs, my ding

is dit selfsugtig om te vra?
kan jy my toevlug wees?
kan jy kom lê in die donker tuin
as die wereld helder is?

dis ‘n sondag+aand
god reën by die badvenster in
sy drink lou+warm milo
word donker +
‘dis net die wind’
d+nk jy dis selfsugtig om te vra
dat ons seer sal hou?
ek soek die ware jou



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...