azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – kort donner lyrics

Loading...

wat’s daai lyne op jou gesig?
nee, dis seker net die lig
trek jou lip styf teen my verlede
al my stories is net oordrewe
en dalk oorlede

wie’s daai kort donner op die corner
waarmee jy heeldag staan en praat?
hy moet sy eie vriende maak
ek was al meer as net een keer jonk gewees
en die hemel alleen die weet
ek is al amper dood van gees

aangetrek soos ‘n blinkertjie
jy gooi my hart soos ‘n sinkertjie
net een woord elke asem lank
as jy so slaap en praat maak jy my net so bang

sê my

wie’s daai kort donner op die corner
waarmee jy heeldag staan en praat?
hy moet sy eie vriende maak
ek was al meer as net een keer jonk gewees
en die hemel alleen die weet
ek is al amper dood van gees
(x2)



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...