azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – loerie lyrics

Loading...

daar is ‘n loerie in die boom
en ‘n meisie in die stroom
ja, die middag het haar blond gemaak
daar is ’n bottel in my hand
en ‘n bier in my hart
ja, die middag het my swaar gemaak

kan ek jou kom sien?
ek d-nk ek ly
my lewe lank
aan swaartekrag

daar is ‘n dier in jou kyk
wat ‘n skaduwee kan eet
en die ruite van my skedel steel
so bleik jou lig my brein
met jou lyfie gestyn
maak dit merke in my keel

kan ek jou kom sien
ek d-nk ek ly
my lewe lank
aan swaartekrag

ek gaan jou kom sien
ek weet jy ly
ook jou lewe lank
aan swaartekrag

daar is ‘n spook in die poel
wat by die stroom afspoel
ek hoor die monster van die see
ek gooi my boot op die rots
en my hart in my trots
waterduine van jou hartseer

‘ kan maar vir my kom sien
verdrink en ly
ons lewens lank
aan swaartekrag

liewe here, sien
ons almal ly
ons lewens lank
aan swaartekrag

(instrumental)

liewe here, sien
ons almal ly
ons lewens lank
aan swaarte krag
(x2)



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...