azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – nagmuskiet lyrics

Loading...

jy klap die onsigbare nagmuskiet
soos die frons oor jou oë
frons oor jou voorkop skiet
jy sit so kruisbeen oor my werksetiek
soos die dag uit my greep en
dag uit my venster skiet
kyk daar oor die berge
kom die honde aan hul sluier
en hulle ‘hoooe’
alles moet sterf
maar ek’t ʼn gevoel in my dat ons vir altyd
in hierdie kamer kan bly
en as daai honde kom kan ons twee dalk net ‘hoooe’



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...