azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – planete lyrics

Loading...

jy’s op die vloer
op ‘n matras en loer
jy’t die see ingebring en dit omring jou in wit lakens

ek weet nie van planete nie
ek weet nie hoe ons wentel nie
maar dis om en, om en, om en, om en, om
om mekaar
deesdae is ek swaerder aan jou
deesdae is ek swaerder aan jou

as ek hoor jou sing
die ruimte in
is daar rekens in die nag dis duidelik maar sag, dit het jou
terug gebring
ek weet nie van planete nie
ek weet nie hoe ons wentel nie
maar dis om en, om en, om en, om en, om
om mekaar
deesdae is ek swaerder aan jou
deesdae is ek swaerder aan jou



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...