azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – wandelliedjie lyrics

Loading...

vou my nou op
ek is uitgedun
ek sal oor hierdie koppe dryf
jy kan jou briefie skryf op my

ek sal jou woorde voor gaan dra
voor die dooies
en hul blinkoog+meester dien

daar is ʼn paar wat ek in elk geval wou sien

een twee drie vier jaar terug
ek is jammer ek was stadig
ek is jammer ek was

jy met jou wandelliedie
kom wandel onder deur my oë
wag ʼn bietjie
ek trap my tone teen die trappe moertoe
jy’s te vinnig deur my gange
na my stoep toe
jy met jou kinderjare
wat oorgebly het op jou wimperhare
jy’s ʼn dwaas op my blinkvosperd
want ek gaan nêrens
ek is boggerôl werd



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...