azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – winter lyrics

Loading...

met jou oë soos winter
die bries kom van diep uit die see
het ek jou in die dood al ontmoet?

sit my in jou bloes
as dit raas in die dorp
ek het jou in my bloed hoor klop

die nag is gesplinter
met silwer van diep uit see
ek het jou op my laaste ontmoet
sit my in jou bors
as dit raas in jou mond
ek het jou in my bloed hoor klop

ek het weer verdwaal in die veld
jy’t die sterre oor my uitgegiet

as jy daai lot kan vergewe
kan ek nog buite jou klere gaan hang
en die wind op ons roep
die bome, die koor
ek weet jy wou dit hoor

jy’t my gevra
ek het al hierdie goed
van die jeug en die bloed
tussen mense vergeet
sit my in jou plan
as dit raas in jou kop
ek kan jou in my toekoms voel



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...