azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – woud lyrics

Loading...

maak ‘n deur oop, sit die lig aan
jy’s die hart in hierdie huis
bel my broers ook sê ek’s veilig
ons het te lank op die veld gebly

ek was ‘n kind in die strate
daar was zombies in die strate
jy was ook in jou kamer
met daai borsel in jou hare

nou’s ons dertig jaar oud
met ‘n huis in ‘n woud
ons stap ons honde
waar die son bars
ek onthou soms die kind
wat gedroom het oor jou
en al daai wonde word geheime
geheime dwaal aan ons lywe

bring jou denim
bring jou vlerke
ek wil gaan waar die klowe skeur

hou die stuurwiel
hou my hart ook
dalk is om oor te gaan die beste weg weer

ek is ‘n kind op my bergfiets
ons kon vlieg met die stroompies
jy’t gaan stap in die berge
met daai brief van jou pa’le

nou’s ons dertig jaar oud
met ‘n huis in ‘n woud
ons stap ons honde
waar die son bars

ek onthou soms die kind
wat gedroom het oor jou
en al daai wonde word geheime
geheime dwaal aan ons lywe
nou’s ons dertig jaar oud
met ‘n huis in ‘n woud
ons stap ons honde
waar die son bars

ek onthou soms die kind
wat gedroom het oor jou
en al daai wonde word geheime
geheime dwaal al hoe stywer

aan ons lywe
aan ons lywe



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...