azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

straatligkinders – gedagte vir die dag lyrics

Loading...

het jy al ooit gewonder wat gaan aan daar onder
al die maskers wat die wêreld daagliks dra
dit f-ssineer my altyd wanneer ek vinger wys
na mense as ek sélf ‘n masker dra

d-nk aan wat jy doen
en d-nk aan wat jy sê
d-nk aan wie jy is
en d-nk aan
whoahoa
whoahoa

halwe waarheid is net so goed soos ‘n leuen
moenie alles glo wat jy hoor nie
jesus jy wil ons vashou
al draai ons soms ons rug op jou
jy bly hier en veg vir ons

d-nk aan wat jy doen
en d-nk aan wat jy sê
d-nk aan wie jy is
en d-nk aan
whoahoa
whoahoa

d-nk aan wat jy doen
en d-nk aan wat jy sê
d-nk aan wie jy is
en d-nk aan
whoahoa
whoahoa



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...