straatligkinders – prins lyrics
ek ken ‘n prins wie se pa nie ‘n koning is nie
en ekke weet hy sal sy koninkryk kan bou
ek ken ‘n ma wat hom sal leer hoe om te heers
oor als hy gawes, sy drome en sy hart
jy is deur die ergste oordeel en jy
jy het almal hier verkeerd bewys
sonder ‘n kroon
gaan hy die wêreld heers
sonder ‘n kroon
sal hy blydskap bring
sonder ‘n kroon
sal hy ‘n prins wees
sonder ‘n kroon
gaan hy ‘n koning wees
ek ken ‘n prins wat nie in ‘n fabel leef nie
hy reis die wêreld om en gebruik sy glimlag
om ander mense te wys dat hy hier is om
tе bly en sy koninkryk te bou
sonder ‘n kroon
gaan hy diе wêreld heers
sonder ‘n kroon
sal hy blydskap bring
sonder ‘n kroon
sal hy ‘n prins wees
sonder ‘n kroon
gaan hy ‘n koning wees
sonder ‘n kroon (ek ken ‘n prins wie se pa nie ‘n koning is nie)
gaan hy die wêreld heers
sonder ‘n kroon (en ekke weet hy sal sy koninkryk kan bou)
sal hy blydskap bring
sonder ‘n kroon (ek ken ‘n ma wat hom sal leer hoe om te heers)
sal hy ‘n prins wees
sonder ‘n kroon (oor als hy gawes, sy drome en sy hart)
gaan hy ‘n koning wees
Random Lyrics
- isaac anderson – this could be paradise lyrics
- projector – feels like something lyrics
- martin lange – luz lyrics
- emilio mercuri – house of the holy maids lyrics
- k”st (rap) – geçmiş olsun lyrics
- nigelio (nigel naïve) – suspense lyrics
- neil young – long may you run (live) lyrics
- lil boodang – digital dash lyrics
- shawny binladen – banking wit wick lyrics
- euneto – seiko lyrics