van coke kartel – jy weet mos beter lyrics
soos kanker neem dit alles oor
ons is dalk net ietw+t te laat
maar betyds om nog toneel te speel
chemiese wanbalans net ‘n kneldemper
laat maar my besluite aan iemand anders oor
jy weet mos beter
ek weet die son skyn dan by jou fokken poephol uit
dit is nie ‘n noodtoestand nie
voel effens nutteloos
moes myself maar ongeskik verklaar
gevaar was die jong man se middelnaam
miskien pas ek net nou te stadig aan
jy weet mos beter
ek verstaan die son en maan sal sonder jou opkom
wat jy ken sal jou versmoor
red my voor ek oud en bitter word
ek voel nog die vuur
maar vervloekte voete draf nie eers meer nie
kry jou kake van my enkels af
my foute is gemaak en ek sal nou daaruit moet leer
ons almal soek net iets wat mooi is
iets veilig om langs in te kruip
Random Lyrics
- ok naledi – do you feel lyrics
- ghosts of august – speak lyrics
- foe deuce – who ever knew lyrics
- blevex – late @ night lyrics
- larry june – i’ll make time lyrics
- early james – straightjacket for two lyrics
- tanith bavaird – no regrets lyrics
- busdriver – jazz fingers lyrics
- sheloveodd – similar lyrics
- r.e.m. – wendell gee – live from rock city, nottingham / 1984 lyrics