juanita du plessis – langenhoven lyrics
met bloed en sweet en trane
is hierdie plek gekoop
duisende voete het in die nag
oor die rug van ‘n draak geloop
en die strate wat van alles weet
het skielik hulle name vergeet
maar binne my, fluister hy en ek luister
en ek hoor weer langenhoven skree
teen die berge skree hy nee
want die hemel is nie blou nie
kan jy my nie onthou nie
langenhoven skree binne my
ek grawe diep
ons is omgetiep, maar ek weet
daar is asem in gister, en ons sterf
as ons dit vergeet
en ek hoor weer, langenhoven skree
teen die berge skree hy nee
want die hemel is nie blou nie
kan jy my nie onthou nie
en langenhoven skree binne my
en my hart ken elke melodie
en dit alles is nog hier
my droom is nie verby nie
kan niemand my meer kry nie
langehoven skree binne my
kan niemand my meer kry nie
en langehoven skree binne my
Random Lyrics
- ziflex & leion – int3rn3t l0v3 lyrics
- coldxfreshair – slippery night dreams lyrics
- антон семёнов (anton semyonov) – случайно (by chance) lyrics
- juanita du plessis – keuses lyrics
- let’s pocopoco – クルクルポコポコ (kurukuru pocopoco) lyrics
- mr kyle – corporate cyborg lyrics
- alvin the architect, rome herbert – missing you lyrics
- autumn brooke – hey cowboy lyrics
- trevor something – see you on the other side lyrics
- brian hyland – i should be gettin’ better lyrics