lukraaketaar – dis joune lyrics
jy’t my ontmoet
skuins agter daai bar se gloed jy het
my vertel van alles wat jou pla
ek kon nie sien
hoe die mense en die mureverdwyn nie
ek kon nie agter kom wat ek sou kry nie
vergewe my as ek nog broos is
hier’s al die stukkies
als wat oor is
dis joune
as jy dit wil hê
want ek wil jou nie verstaan nie
en nooit vir jou sê hou op nie
en ek wil jou nie besit nie
sê net vir my dat ek nie droom nie
jy’s die vrede in my vrees
en my onvermoë verdwyn as ek by jou is
want ek sê mos altyd, lief
as alles goedgaan
onderstebo, onder die maan
kom staan hier by my
want ek wil jou nie verstaan nie
en nooit vir jou sê hou op nie
jou nie besit nie
sê net vir my dat ek nie droom nie
jy’s die vrede in my vrees
die vrede in my vrees
jy’s die vrede in my
Random Lyrics
- jamai – wildest dreams lyrics
- burlodavirgo – too wicked lyrics
- eric bellinger – epic lyrics
- aidan fine – skittles lyrics
- chris millz – in the time of cholera lyrics
- boneyard zombies – vampire love lyrics
- jaxeno – merry christmas lyrics
- paint me in the lights – isabella lyrics
- miocene – misogyny vs the common rules of misconception lyrics
- pere ubu – arabia lyrics