nicholis louw – ek wil my baby hê vanaand lyrics
ek het na jou verlang jy het my hart gevang
ek het van jou gedroom gisteraand
ek gaan jou styf vashou want ek hou van jou
ek wil my baby hê vanaand
jy het my hart gestop jy is die mooiste pop
ek het van jou gedroom gisteraand
en toe ek wakker word het ek geweet wat kort
ek wil my baby hê vanaand
weet jy ek kom huistoe
voor die son gaan lê vanaand
weet jy ek kom huistoe
ek wil my baby hê vanaand
ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
ek het van jou gedroom gisteraand
en as die trane rol, loop al die damme vol
ek wil my baby hê vanaand
daar is ‘n wind wat waai, ek het ‘n haan hoor kraai
ek het van jou gedroom gisteraand
en as ek jou gaan kry gaan ons lekker vry
ek wil my baby hê vanaand
as ons ‘n walsie vang, streel jy aan my w-ng
ek het van jou gedroom gisteraand
ek verloor my kop, ek is by my pop
ek wil my baby hê vanaand
ek het na jou verlang jy het my hart gevang
ek het van jou gedroom gisteraand
ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
ek wil my baby hê vanaand
Random Lyrics
- raikhana mukhlis – feel me lyrics
- khalid & normani – love lies lyrics
- m.o.t.o. – dancing in the moonlight lyrics
- blue meanies – dummyroom lyrics
- the wooden soldiers – commercial avenue lyrics
- da staummtisch – pervers lyrics
- if – bmbp lyrics
- edyta bartosiewicz – koziorożec lyrics
- azi – good enough lyrics
- passion – ever almighty (live) lyrics